Saturday, October 10, 2009

Real Teens follow Jesus

6 comments:

  1. Wow dolla, Dit lyk pragtig. Ek is trots op jou, en glo dat die Vader jou altyd sal veilig hou en sal lei op die pad wat Hy vir jou uitgekies het. Hou so aan my kind, moet nooit verander nie...jy is spesiaal. Lief jou. Daddy

    ReplyDelete
  2. Zellie bellie ek is baie opgewonde oor jou blog. Ek bid dat die Here jou hierdeur sal ly om ander aan te raak, te bemoedig en te stip. Mag jy Jesus stem altyd hoor... Jy is pragtig.

    ReplyDelete
  3. Dankie dady en moeksie vir my oulike comments ek waardeur dit rerig baie en hoop die blog is n groot sukses....I love both of you and dady I miss you!!!

    ReplyDelete
  4. Daddy verstaan net nie die blog storie so lekker nie. Waar los ek boodskappe soos ek mis jou en so aan, ook hier op die blog of waar?
    Jou boodkap is regtig baie nice, jy moet net aanhou, nooit ophou nie, want al los mense nie altyd boodskappe nie, onthou daar is dalk duisende of selfs miljoene wat dit lees!! Go dolla!!! Love you. (Sien jy het boodskap gisteraand gestuur vir skype, sorry my kind, vroeg gaan slaap. Laat weet wanneer jy reg is.

    ReplyDelete
  5. Love you Dolla. Dis so lekker as die verlange so erg raak om darem gou op jou blok in te gaan en jou te sien en "hoor". Daddy

    ReplyDelete
  6. hey dady....
    i realy miss you alot im hopeing to see you in march..... ek is regtag baie lief vir dady!!!!!!!!!
    mwa mwa
    your daughter

    ReplyDelete